Meer inligting
- Geleë in die pragtige Oos-Vrystaat.
- Vier km buite Bethlehem op N5 na Harrismith.
- Langs Lavender Hill trou-venue.
- Vyf kamers vir maksimum veertien persone.
- Ruimte vir kinders om te speel.
- Rustige, ouwêreldse gerief.
- GPS koördinate: -28.263918, 28.350312
- Dagroetes: Clarens (26 min), Golden Gate (37 min), Harrismith (55 min), Fouriesburg (45 min), Ficksburg (71 min), Rosendal (60 min)
- Veilige, gratis parkering.
- Waarde vir geld.
Ons skakel met mense en met die natuur op dieselfde wyse as waarmee ons geskakel wil word.





